Ek en Chelsea ondersteunder Jacques Joubert bespreek die naweek se Premier League uitslae en kyk ook vorentoe na die week se Champions League bepalings en volgende naweek se PL wedstryde.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.