
Sign up to save your podcasts
Or


Om ’n Christen te wees, beteken nie net dat ’n mens God se lig in die persoon en werk van Jesus raaksien en nuwe lewe daarin vind nie, dit beteken dat jy so ingrypend deur daardie lig verander word, dat jou ganse bestaan deel in Jesus se identiteit en sending om lig te wees in ’n donker wêreld.
Teks: Matteus 4:12–5:16 (AFR2020)
Prediker: Johan Verster
Datum: 18 Januarie 2026
By Ligpunt PretoriaOm ’n Christen te wees, beteken nie net dat ’n mens God se lig in die persoon en werk van Jesus raaksien en nuwe lewe daarin vind nie, dit beteken dat jy so ingrypend deur daardie lig verander word, dat jou ganse bestaan deel in Jesus se identiteit en sending om lig te wees in ’n donker wêreld.
Teks: Matteus 4:12–5:16 (AFR2020)
Prediker: Johan Verster
Datum: 18 Januarie 2026

16,074 Listeners