
Sign up to save your podcasts
Or


True Christian witness will involve suffering, but God guarantees the ultimate vindication of his persecuted people. The persecuted church challenges us not to seek out suffering, but to remain faithful in our witness to Jesus.
Teks: Revelation 11:1-19 (NIV)
Prediker: Paul Schonfeld
Datum: 1 November 2026
Ons sal gereed wees wanneer Jesus kom, nie omdat ons dit kan doen nie, maar omdat God dit sal doen. Daarom leef ons in afhanklikheid van Hom, nie uit eie krag nie.
Teks: 1 Thessalonisense 5:23-28 (AFR2020)
Prediker: Johan Verster
Datum: 25 Oktober 2026
Omdat Jesus nie fisies by ons is nie, dreig die gevaar van “uit die oog, uit die hart” vir elke gelowige. Maar Hy is nie afwesig nie: deur Sy Gees is Hy teenwoordig in Sy liggaam, die gemeente. Daarom kan die Christelike lewe wat gereed is vir Sy wederkoms, nooit alleen geleef word nie. Waar ons mekaar bemoedig en opbou, lei, vermaan en help, spreek Christus self met ons, en voed Hy ons geloof, liefde en hoop. Dit is nie ’n wet nie, maar Sy ontwerp en Sy seën. Lewe in die gemeenskap is lewe met Jesus.
**As gevolg van tegniese probleme is daar ongelukkig probleme met die kwaliteit van die opname.
Prediker: Johan Verster
Datum: 18 Oktober 2026
Kinders van die lig leef nugter en gereed vir Jesus se wederkoms, omdat hulle nou reeds in Sy redding deel.
Teks: 1 Thessalonisense 5:1-11 (AFR2020)
Prediker: Stephan Truter
Datum: 11 Oktober 2026
Ons treur met hoop, want Jesus het opgestaan, Jesus kom weer en ons sal vir altyd by Hom wees.
Teks: 1 Thessalonisense 4:13-18 (ESV)
Prediker: Eloff van Niekerk
Datum: 4 Oktober 2026
Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie. Die oproep hier is tot meer en meer heiligheid in die area van broederliefde.
Teks: 1 Thess 4:1–12 (ESV)
Prediker: Johan van Aswegen
Datum: 27 September 2026
Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie. Spesifiek hier is die oproep tot meer en meer heiligheid, 'n oproep tot meer en meer seksuele reinheid.
Teks: 1 Thessalonisense 4:1-12 (ESV)
Prediker: Johan van Aswegen
Datum: 20 September 2026
In Leviticus, drawing near to God’s holy presence while unclean brought defilement and death. In Christ, the unclean draw near to the Holy One and, instead of death, they are cleansed, healed, and restored to God’s Presence.
Spreker: DeeDee Williams
Datum: 6 September 2026
Leviticus answers the problems of humanity’s exile from God’s holy presence that began in Genesis 3. Though sin drove humanity away from God’s holy Center, God graciously provides a way to draw near again through sacrifice, priesthood, and ultimately through Jesus Christ.
Spreker: DeeDee Williams
Datum: 5 September 2026
The story of Holiness doesn’t begin in Leviticus - it begins in Eden. From the first pages of Scripture, God calls His people to order their lives around His Holy Presence, and that calling remains true today.
**Let daarop dat daar probleme met die eerste sessie se klankopname was en daar toe van 'n foonopname gebruik moes word. Sessie 2 en 3 se klank is beter.
Spreker: DeeDee Williams
Datum: 5 September 2026
From the publisher's feed
'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn.
As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons.
Vir meer inligting 🌐Ligpunt-webtuiste
Kom kuier by ons📍Willows Country Lodge

15,944 Listeners