Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Premier League uitslae.
**Ons praat ook oor:**
* Didier Drogba se uittrede
* Chelsea se groot nederlaag teen Spurs
* Man United se treurmare teen Crystal Palace
* Die week se Champions League bepalings
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.