Ek en Jacques Joubert is die week terug met die eerste episode van 2019.
Die Proteas maak skoonskip in die toetsreeks teen Pakistan
Manchester United lyk en voel soos 'n ander klub
Chelsea soek 'n doelskieter en Arsenal is by 'n kruispad
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.