Hoekom sukkel ‘n by teen ‘n vensterruit so om die opening te vind? Hoe kry bye dit reg om suikerbekkies by ‘n bottel suikerwater te verwilder? Is dit waar dat verskillende mierspesies oorlog maak, kompleet met ‘n gevegsfront en ‘n bevelspos? En hoekom lê sekere diere eiers, terwyl ander lewenbarend is?