Hoe verklaar jy dit?

4 Jun


Listen Later

Kan 'n klomp vuurvliegies 'n bewegende ligbal vorm? As babapoeier gebruik word om miere dood te maak, is dit dan nie ook vir die mens giftig nie? Kan 'n mens onbeperk boorgate sink om tydens droogtes water te verskaf? En watter weerpatrone speel 'n rol in droogtes? Hoor wat is Piet Eloff, Bennie Schloms en Henk Geertsema se antwoorde op hierdie vrae.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG