Ek en Jacques Joubert kyk na die Proteas se ODI reekssege oor Pakistan voordat ons aandag na die Engelse Premier League draai waar ons Chelsea en Man City se nederlae in oënskou neem.
Ons bespreek ook Man United se terugvegpoging teen Burnley en Liverpool se gelykop-uitslag teen Leicester.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.