Kobus Pretorius, Jacques Joubert en Andre Huisamen probeer sin maak van die naweek se Superrugby uitslae wat menigte ondersteuner se Superbru voorspellings deurmekaar gekrap het.
Ons kyk vlugtig na die Proteas se voorbereiding vir die Wêreldbeker voordat die naweek se sokker uitslae deeglik bespreek word met seges vir Manchester United en Chelsea en drama tussen Arsenal en Spurs.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify en SoundCloud.