Sportmal podcast met Kobus Pretorius

46: Wanneer jy vergeet om op te daag


Listen Later

Daar was verskillende redes waarom Kobus Pretorius, Jacques Joubert en Andre Huisamen hulself verlekker het in die naweek se Engelse Premierliga en FA Cup uitslae.
Kobus omdat Chelsea verloor het, Jacques omdat Manchester United verloor het en Andre omdat Arsenal nie gespeel het nie.
Grappie.
Al die naweek se brandede kwessies word bespreek asook die Champions League se loting vir die kwarteindronde.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify en SoundCloud.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sportmal podcast met Kobus PretoriusBy Sportmal podcast met Kobus Pretorius