Ankers - Die Hawe Podcast

48. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 5


Listen Later

Ons reis deur die brief aan Tessalonika. "Laat ons nie aan die slaap gevang word nie, laat ons wakker en nugter wees." Dinge vang ons onkant wanneer ons nie voorbereid is nie, die wederkoms moet ons nie onkant vang nie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ankers - Die Hawe PodcastBy NG Bonaeropark