Shofar Durbanville

5 April 2026 - Daniel van Schalkwyk- Dit is Alles Waar


Listen Later

Jesus se opstanding beteken meer as net ’n gebeurtenis—dit beteken toegang tot lewe.

Wat eens verlore was in Eden, is nou weer oop.
Nie deur verstaan nie… maar deur ervaring.

Die boom van die lewe is nie ’n plek nie—dis ’n Persoon.
En Hy nooi jou om daardie lewe vandag te ontvang.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Shofar DurbanvilleBy Shofar Durbanville