3 Vrae wat ons moet antwoord: 1. Wat is geloof (Hebr 11:1) 2. Waar kry ek geloof (2 Kor. 4:13 / Rom 10:17) 3. Wat is die impak van my geloof (Rom 10:5-17) Impak #1: Redding (v9) Impak #2: Vryspraak (Rom 4:5) Impak #3: Sekerheid (v11) Impak...
Hoofteks: 2 Tim 3:10-17 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man [en vrou] wat in diens van God staan,...
5 Solas 5 Ononderhandelbares vir die Geloof TEKS: Judas 17 - 25 1. Sola Scriptura – Die Woord Alleen 2. Solus Christus - Deur Christus Alleen 3. Sola Gratia – Deur Genade Alleen 4. Sola Fide – Deur Geloof Alleen ...
0 min
About 5 Ononderhandelbares van ons Geloof - Afrikaanse Preke - www.gesinskerk.co.za
From the publisher's feed
Daar is vyf ononderhandelbares vir ons
geloof wat gedurende die Protestante
Reformasie gedefinieer was. In hierdie
reeks bestudeer ons die 5 Ankers en ons
maak seker dat ons geloof hierop geanker en gewortel is.