Shofar Durbanville

8 Februarie 2026 - Tiaan Scott - Genade


Listen Later

Genade is nie afstandelike elegansie nie — dit is duur nabyheid.

Van Sinai tot Noag, van ’n put in Samaria tot by die kruis, sien ons ’n God wat altyd afdaal.

En as ons daardie genade ontvang het, word ons genooi om dieselfde te doen: om laag te kom, waardigheid te herstel en ’n God te verteenwoordig wat nader beweeg.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Shofar DurbanvilleBy Shofar Durbanville