Sign up to save your podcasts
Or

God se plan strek verder as ons eie lewens. Hy is die God van Abraham, Isak en Jakob — ’n God van generasies.
Ons word geroep om die stories van sy getrouheid te vertel, identiteit en seën oor die volgende generasie te spreek, en doelbewus mense te wees wat geloof oordra.
Jy het wat nodig is om deel te wees van God se groter storie.
By Shofar DurbanvilleGod se plan strek verder as ons eie lewens. Hy is die God van Abraham, Isak en Jakob — ’n God van generasies.