Hoekom het sekere diere ooglede en knipvliese? Is dit waar dat 'n plant met rooi blomme nie 'n ekwivalent het wat blou blomme dra nie? En hoeveel soorte vlooie en bosluise is daar in Suid-Afrika, en is hulle verwant aan mekaar?