
Sign up to save your podcasts
Or


Jesus genees die Koninklike Amptenaar se seun — maar die groter wonderwerk is dat die Amptenaar en sy hele huis tot geloof kom. Hierdie boodskap herinner ons daaraan dat Jesus nie net magtig is nie, maar ook diep persoonlik. Hy sien ons, Hy ken ons, en Hy roep ons om Hom te vertrou selfs wanneer ons nog nie die uitkoms kan sien nie
By Shofar DurbanvilleJesus genees die Koninklike Amptenaar se seun — maar die groter wonderwerk is dat die Amptenaar en sy hele huis tot geloof kom. Hierdie boodskap herinner ons daaraan dat Jesus nie net magtig is nie, maar ook diep persoonlik. Hy sien ons, Hy ken ons, en Hy roep ons om Hom te vertrou selfs wanneer ons nog nie die uitkoms kan sien nie