Kompas Gemeente

9de Verjaarsdag


Listen Later

Elke dag maak ons keuses wat ons lewe vorm en in 'n rigting stuur. Sommige van
ons keuses is goed en ander weer minder goed. Ons glo dat as ons God se wysheid
in ons keuses begin toepas, sal ons 'n lewe leef wat tel en suksesvol is. Ek glo ons
keuses sal beter wees en ons sal die korrekte rigting vind waarna ons almal op soek is.
Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor wat ons, as kerk, 
se rigting is,noudat ons ons  9de verjaarsdag kan vier. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente