Kompas Gemeente

Kompas Gemeente

Download on the App Store

Kompas Gemeente episodes

  • Die krag van Gebed

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gebed.

    36 min
  • Die krag van Geloof

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van geloof.

    39 min
  • Die krag van Gemeenskap

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Johan Pieterse het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gemeenskap.

    40 min
  • Die krag van Gehoorsaamheid

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Hugo Weich het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gehoorsaamheid.

    36 min
  • Die krag van Gee

    In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het Sondag ons op ‘n treffende manier herinner hoe ons met krag kan lewe deur jouself vir God se koninkryk te gee.

    42 min
  • Met grysheid kom wysheid - Lesse van Gideon

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Johan Pieterse het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner hoe Gideon se lewe ‘n verskil in die koninkryk van God gemaak het.

    40 min
  • Met grysheid kom wysheid - Lesse van Daniël

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Darius van der Schyf het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner hoe Daniël se lewe ‘n verskil in die koninkryk van God gemaak het.

    43 min
  • Met grysheid kom wysheid - Lesse van Ester

    In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Marius Malan het Sondag ons op ‘n treffende manier herinner hoe Ester se lewe verander het toe sy haar roeping ontdek het.

    37 min
  • Met grysheid kom wysheid: Lesse van Moses

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Marius Malan het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons uit Moses se lewe kan leer.

    35 min
  • Met grysheid kom wysheid: Die storie van Elia

    Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Hugo Weich het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons uit Elia se lewe kan leer.

    38 min

About Kompas Gemeente

From the publisher's feed

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie moeilik te…