
Sign up to save your podcasts
Or


Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Hugo Weich het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons uit Elia se lewe kan leer.
By Kompas GemeenteDeesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Hugo Weich het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons uit Elia se lewe kan leer.