
Sign up to save your podcasts
Or


Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus, wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp.
(Fil. 3:20-21 Afrikaans OV)
For our conversation is in heaven; from whence also we look for the Saviour, the Lord Jesus Christ: Who shall change our vile body, that it may be fashioned like unto his glorious body, according to the working whereby he is able even to subdue all things unto himself.
(Php 3:20-21 KJV)
Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei. Want ons is ‘n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan; vir die laaste ‘n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ‘n reuk van die lewe tot die lewe. (2 Kor. 2:14-16 Afrikaans OV)
Now thanks be unto God, which always causeth us to triumph in Christ, and maketh manifest the savour of his knowledge by us in every place. For we are unto God a sweet savour of Christ, in them that are saved, and in them that perish: To the one we are the savour of death unto death; and to the other the savour of life unto life. (2Co 2:14-16 KJV)
As jou vyand val, verheug jou nie; en as hy struikel, laat jou hart nie juig nie, dat die HERE dit nie sien en dit miskien verkeerd is in sy oë en Hy sy toorn van hom afwend nie. Vererg jou nie oor die kwaaddoeners nie, wees nie afgunstig op die goddelose nie. Want die kwaaddoener het geen toekoms nie, die lamp van die goddelose gaan dood.
(Spr. 24:17-20 Afrikaans OV)
Rejoice not when thine enemy falleth, and let not thine heart be glad when he stumbleth: Lest the LORD see it, and it displease him, and he turn away his wrath from him. Fret not thyself because of evil men, neither be thou envious at the wicked; For there shall be no reward to the evil man; the candle of the wicked shall be put out.
(Pro 24:17-20 KJV)
Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.
(Fil. 4:8-9 Afrikaans OV)
Finally, brethren, whatsoever things are true, whatsoever things are honest, whatsoever things are just, whatsoever things are pure, whatsoever things are lovely, whatsoever things are of good report; if there be any virtue, and if there be any praise, think on these things. Those things, which ye have both learned, and received, and heard, and seen in me, do: and the God of peace shall be with you.
(Php 4:8-9 KJV)
‘n Psalm van Dawid. Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer en sterkte! Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad! Die stem van die HERE is op die waters, die God van eer donder; die HERE is op die groot waters. Die stem van die HERE is met krag; die stem van die HERE is met heerlikheid. (Ps. 29:1-4 Afrikaans OV)
En ek het ‘n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van ‘n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters. (Open. 14:2 Afrikaans OV)
A Psalm of David. Give unto the LORD, O ye mighty, give unto the LORD glory and strength. Give unto the LORD the glory due unto his name; worship the LORD in the beauty of holiness. The voice of the LORD is upon the waters: the God of glory thundereth: the LORD is upon many waters. The voice of the LORD is powerful; the voice of the LORD is full of majesty. (Psa 29:1-4 KJV)
And I heard a voice from heaven, as the voice of many waters, and as the voice of a great thunder: and I heard the voice of harpers harping with their harps. (Rev 14:2 KJV)
From the publisher's feed