A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.22 - Let us be found faithful

    1Co 4:1  Let a man so account of us, as of the ministers of Christ, and stewards of the mysteries of God. 
    1Co 4:2  Moreover it is required in stewards, that a man be found faithful. 
    1Co 4:3  But with me it is a very small thing that I should be judged of you, or of man's judgment: yea, I judge not mine own self. 
    1Co 4:4  For I know nothing by myself; yet am I not hereby justified: but he that judgeth me is the Lord. 
    1Co 4:5  Therefore judge nothing before the time, until the Lord come, who both will bring to light the hidden things of darkness, and will make manifest the counsels of the hearts: and then shall every man have praise of God. 

    5 min
  • Ep.21 - (Afr.) - Kom, laat ons jubel tot eer van die Here

    Psa 95:1  Kom, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil! 
    Psa 95:2  Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig! 
    Psa 95:3  Want die HERE is ‘n grote God, ja, ‘n groot Koning bo al die gode. 
    Psa 95:4  In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne. 
    Psa 95:5  Aan wie die see behoort wat Hy self gemaak het, en die droë land wat sy hande geformeer het. 
    Psa 95:6  Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het. 
    Psa 95:7  Want Hy is onse God, en ons is die volk van sy weide en die skape van sy hand. Ag, as julle vandag maar na sy stem wou luister! 

    5 min
  • Ep.21 - O come let us sing unto the Lord

    Psa 95:1  O come, let us sing unto the LORD: let us make a joyful noise to the rock of our salvation. 
    Psa 95:2  Let us come before his presence with thanksgiving, and make a joyful noise unto him with psalms. 
    Psa 95:3  For the LORD is a great God, and a great King above all gods. 
    Psa 95:4  In his hand are the deep places of the earth: the strength of the hills is his also. 
    Psa 95:5  The sea is his, and he made it: and his hands formed the dry land. 
    Psa 95:6  O come, let us worship and bow down: let us kneel before the LORD our maker. 
    Psa 95:7  For he is our God; and we are the people of his pasture, and the sheep of his hand. To day if ye will hear his voice, 
    Psa 95:8  Harden not your heart,

    5 min
  • Ep.20 - (Afr.) - Die Here sal opstaan vir ons

    Psa 12:2  Red, o Here, want daar is geen vrome meer nie; want die getroues het verdwyn onder die mensekinders. 
    Psa 12:3  Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig. 
    Psa 12:4  Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tong wat grootpraat, 
    Psa 12:5  hulle wat sê: Met ons tong is ons sterk; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons? 
    Psa 12:6  Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou opstaan, sê die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag. 
    Psa 12:7  Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in ‘n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal. 
    Psa 12:8  U, o HERE, sal hulle bewaar; U sal ons bewaar van hierdie geslag vir ewig. 

    5 min
  • Ep.20 - God will arise for us

    Psa 12:1  To the chief Musician upon Sheminith, A Psalm of David. Help, LORD; for the godly man ceaseth; for the faithful fail from among the children of men. 
    Psa 12:2  They speak vanity every one with his neighbour: with flattering lips and with a double heart do they speak. 
    Psa 12:3  The LORD shall cut off all flattering lips, and the tongue that speaketh proud things: 
    Psa 12:4  Who have said, With our tongue will we prevail; our lips are our own: who is lord over us? 
    Psa 12:5  For the oppression of the poor, for the sighing of the needy, now will I arise, saith the LORD; I will set him in safety from him that puffeth at him. 
    Psa 12:6  The words of the LORD are pure words: as silver tried in a furnace of earth, purified seven times. 
    Psa 12:7  Thou shalt keep them, O LORD, thou shalt preserve them from this generation for ever. 

    5 min
  • Ep.19 - (Afr.) - Liefde vir God en liefde vir jou broer

    1Jn 4:16  En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. 
    1Jn 4:17  Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 
    1Jn 4:18  Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 
    1Jn 4:19  Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 
    1Jn 4:20  As iemand sê: Ek het God lief—en sy broeder haat, is hy ‘n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie? 
    1Jn 4:21  En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê. 

    5 min
  • Ep.19 - Love for God and love for your brother

    1Jn 4:16  And we have known and believed the love that God hath to us. God is love; and he that dwelleth in love dwelleth in God, and God in him. 
    1Jn 4:17  Herein is our love made perfect, that we may have boldness in the day of judgment: because as he is, so are we in this world. 
    1Jn 4:18  There is no fear in love; but perfect love casteth out fear: because fear hath torment. He that feareth is not made perfect in love. 
    1Jn 4:19  We love him, because he first loved us. 
    1Jn 4:20  If a man say, I love God, and hateth his brother, he is a liar: for he that loveth not his brother whom he hath seen, how can he love God whom he hath not seen? 
    1Jn 4:21  And this commandment have we from him, That he who loveth God love his brother also. 

    5 min
  • Ep.18 - (Afr.) - Ons lewe nie meer volgens die begeerlikhede van mense nie

    1Pe 4:1  Omdat Christus dan vir ons na die vlees gely het, moet julle jul ook wapen met dieselfde gedagte, dat wie na die vlees gely het, opgehou het met die sonde, 
    1Pe 4:2  om die orige tyd in die vlees nie meer volgens die begeerlikhede van die mense te leef nie, maar volgens die wil van God. 
    1Pe 4:3  Want dit is genoeg dat ons die afgelope lewenstyd die wil van die heidene volbring het deur te wandel in ongebondenheid, begeerlikheid, dronkenskap, brasserye, drinkpartye en ongeoorloofde afgoderye. 
    1Pe 4:4  Daarom vind hulle dit vreemd as julle nie saamloop in dieselfde uitgieting van losbandigheid nie, en hulle laster. 
    1Pe 4:5  Hulle sal rekenskap gee aan Hom wat gereed staan om die lewende en die dode te oordeel. 

    1Th 4:3  Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; ...

    5 min
  • Ep.18 - We no longer live to the lusts of men

    1Pe 4:1  Forasmuch then as Christ hath suffered for us in the flesh, arm yourselves likewise with the same mind: for he that hath suffered in the flesh hath ceased from sin; 
    1Pe 4:2  That he no longer should live the rest of his time in the flesh to the lusts of men, but to the will of God. 
    1Pe 4:3  For the time past of our life may suffice us to have wrought the will of the Gentiles, when we walked in lasciviousness, lusts, excess of wine, revellings, banquetings, and abominable idolatries: 
    1Pe 4:4  Wherein they think it strange that ye run not with them to the same excess of riot, speaking evil of you: 
    1Pe 4:5  Who shall give account to him that is ready to judge the quick and the dead. 

    1Th 4:3  For this is the will of God, even your sanctification,...

    5 min
  • Ep.17 - (Afr.) - Hulle sal aanstoot neem aan jou

    Mar 6:1  En Hy het daarvandaan weggegaan en in sy vaderstad gekom, en sy dissipels het Hom gevolg. 
    Mar 6:2  En toe dit sabbat geword het, begin Hy in die sinagoge te leer, en baie wat Hom gehoor het, was verslae en sê: Waar kry Hy hierdie dinge vandaan, en watter wysheid is aan Hom gegee, dat ook sulke kragte deur sy hande plaasvind? 
    Mar 6:3  Is Hy nie die timmerman, die seun van Maria, en die broer van Jakobus en Joses en Judas en Simon nie? En is sy susters nie hier by ons nie? En hulle het aanstoot aan Hom geneem. 
    Mar 6:4  En Jesus sê vir hulle: ‘n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en onder sy familie en in sy huis. 

    5 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…