A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.38 - We must be more obedient to God

    Act 5:29  Then Peter and the other apostles answered and said, We ought to obey God rather than men. 
    Act 5:30  The God of our fathers raised up Jesus, whom ye slew and hanged on a tree. 
    Act 5:31  Him hath God exalted with his right hand to be a Prince and a Saviour, for to give repentance to Israel, and forgiveness of sins. 
    Act 5:32  And we are his witnesses of these things; and so is also the Holy Ghost, whom God hath given to them that obey him. 

    5 min
  • Ep.37 - (Afr.) - Moenie jouself verhoog nie

    Luk 18:9  En Hy het ook met die oog op sommige wat op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel. 
    Luk 18:10  Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een ‘n Fariseër en die ander ‘n tollenaar. 
    Luk 18:11  En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie—rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie. 
    Luk 18:12  Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry. 
    Luk 18:13  En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig! 
    Luk 18:14  Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word. 

    5 min
  • Ep.37 - Don't exalt yourself

    Luk 18:9  And he spake this parable unto certain which trusted in themselves that they were righteous, and despised others: 
    Luk 18:10  Two men went up into the temple to pray; the one a Pharisee, and the other a publican. 
    Luk 18:11  The Pharisee stood and prayed thus with himself, God, I thank thee, that I am not as other men are, extortioners, unjust, adulterers, or even as this publican. 
    Luk 18:12  I fast twice in the week, I give tithes of all that I possess. 
    Luk 18:13  And the publican, standing afar off, would not lift up so much as his eyes unto heaven, but smote upon his breast, saying, God be merciful to me a sinner. 
    Luk 18:14  I tell you, this man went down to his house justified rather than the other: for every one that exalteth himself shall be abased; and he that humbleth himself shall be exalted. 

    5 min
  • Ep.36 - (Afr.) - Moenie fokus op die tydelike dinge nie

    2Co 4:16  Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe. 
    2Co 4:17  Want ons ligte verdrukking wat vir ‘n oomblik is, bewerk vir ons ‘n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid; 
    2Co 4:18  omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. 

    5 min
  • Ep.36 - Don't focus on temporary things

    2Co 4:16  For which cause we faint not; but though our outward man perish, yet the inward man is renewed day by day. 
    2Co 4:17  For our light affliction, which is but for a moment, worketh for us a far more exceeding and eternal weight of glory; 
    2Co 4:18  While we look not at the things which are seen, but at the things which are not seen: for the things which are seen are temporal; but the things which are not seen are eternal. 

    5 min
  • Ep.35 - (Afr.) - Wees lief vir jou vyande

    Mat 5:44  Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; 
    Mat 5:45  sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges. 

    5 min
  • Ep.35 - Love your enemies

    Mat 5:44  But I say unto you, Love your enemies, bless them that curse you, do good to them that hate you, and pray for them which despitefully use you, and persecute you; 
    Mat 5:45  That ye may be the children of your Father which is in heaven: for he maketh his sun to rise on the evil and on the good, and sendeth rain on the just and on the unjust. 

    5 min
  • Ep.34 - (Afr.) - Kies wie jy wil dien

    Jos 24:14  Vrees dan nou die HERE en dien Hom in opregtheid en waarheid, en verwyder die gode wat julle vaders gedien het oorkant die Eufraat en in Egipte, en dien die HERE. 
    Jos 24:15  Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien. 

    5 min
  • Ep.34 - Choose who you want to serve

    Jos 24:14  Now therefore fear the LORD, and serve him in sincerity and in truth: and put away the gods which your fathers served on the other side of the flood, and in Egypt; and serve ye the LORD. 
    Jos 24:15  And if it seem evil unto you to serve the LORD, choose you this day whom ye will serve; whether the gods which your fathers served that were on the other side of the flood, or the gods of the Amorites, in whose land ye dwell: but as for me and my house, we will serve the LORD. 

    5 min
  • Ep.33 - (Afr.) - Wat saai jy vandag?

    Gal 6:7  Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. 
    Gal 6:8  Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai. 

    Mat 5:44  Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; 
    Mat 5:45  sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges. 

    Rev 22:11  Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word. 

    5 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…