A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.79 (09.10.24) - (Afr.) - Hoe lyk jou oog?

    En niemand steek ‘n lamp op en sit dit in ‘n verborge plek of onder die maatemmer nie, maar op die staander, sodat die wat binnekom, die lig kan sien. Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, is jou hele liggaam ook verlig; maar as dit verkeerd is, is jou liggaam ook donker. Pas dan op dat die lig in jou nie duisternis is nie. As jou hele liggaam dan verlig is en nie enige deel het wat donker is nie, sal dit heeltemal verlig wees, net soos wanneer die lamp met sy skynsel jou verlig. 
    (Luk. 11:33-36)

    4 min
  • Ep.79 (09.10.24) - What does your eye look like?

    No man, when he hath lighted a candle, putteth it in a secret place, neither under a bushel, but on a candlestick, that they which come in may see the light. The light of the body is the eye: therefore when thine eye is single, thy whole body also is full of light; but when thine eye is evil, thy body also is full of darkness. Take heed therefore that the light which is in thee be not darkness. If thy whole body therefore be full of light, having no part dark, the whole shall be full of light, as when the bright shining of a candle doth give thee light. 
    (Luk 11:33-36 KJV)

    4 min
  • Ep.78 (06.10.24) - (Afr.) - Bou jouself op in jou allerheiligste geloof

    Maar julle, geliefdes, moet die woorde onthou wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus, dat hulle vir julle gesê het: In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie goddelose begeerlikhede wandel. Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie. Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag. 
    (Jud. 1:17-21)

    4 min
  • Ep.78 (06.10.24) - Build yourself up in your most holy faith

    But, beloved, remember ye the words which were spoken before of the apostles of our Lord Jesus Christ; How that they told you there should be mockers in the last time, who should walk after their own ungodly lusts. These be they who separate themselves, sensual, having not the Spirit. But ye, beloved, building up yourselves on your most holy faith, praying in the Holy Ghost, Keep yourselves in the love of God, looking for the mercy of our Lord Jesus Christ unto eternal life. 
    (Jud 1:17-21 KJV)

    4 min
  • Ep.77 (02.10.24) - (Afr.) - Wandel ons nog na die vlees?

    Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees… sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge. Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; 
    (Rom 8:1, 4-8)

    4 min
  • Ep.77 (02.10.24) - Are we still walking after the flesh?

    There is therefore now no condemnation to them which are in Christ Jesus, who walk not after the flesh, but after the Spirit… That the righteousness of the law might be fulfilled in us, who walk not after the flesh, but after the Spirit. For they that are after the flesh do mind the things of the flesh; but they that are after the Spirit the things of the Spirit. For to be carnally minded is death; but to be spiritually minded is life and peace. Because the carnal mind is enmity against God: for it is not subject to the law of God, neither indeed can be. So then they that are in the flesh cannot please God. 
    (Rom 8:1, 4-8 KJV)

     

    4 min
  • Ep.76 (29.09.24) - (Afr.) - Soos in die dae van Noag

    En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het, en dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. 
    (Matt. 24:37-39)

    3 min
  • Ep.76 (29.09.24) - As in the days of Noah

    But as the days of Noe were, so shall also the coming of the Son of man be. For as in the days that were before the flood they were eating and drinking, marrying and giving in marriage, until the day that Noe entered into the ark, And knew not until the flood came, and took them all away; so shall also the coming of the Son of man be. 
    (Mat 24:37-39 KJV)

    3 min
  • Ep.75 (25.09.24) - (Afr.) - Moenie die meerderheid volg nie

    Jy mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om ‘n kwaadwillige getuie te wees nie. Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie... Ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie; want die geskenk maak die siendes blind en verdraai die sake van die regverdiges. 
    (Eks. 23:1,2 + 8)

    4 min
  • Ep.75 (25.09.24) - Don't follow the multitude

    Thou shalt not raise a false report: put not thine hand with the wicked to be an unrighteous witness. Thou shalt not follow a multitude to do evil; ... And thou shalt take no gift: for the gift blindeth the wise, and perverteth the words of the righteous. 
    (Exo 23:1,2 + 8 KJV)

    3 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…