A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.20 (17.03.24) - Are you a steward of God?

    For a bishop must be blameless, as the steward of God; not selfwilled, not soon angry, not given to wine, no striker, not given to filthy lucre; But a lover of hospitality, a lover of good men, sober, just, holy, temperate; Holding fast the faithful word as he hath been taught, that he may be able by sound doctrine both to exhort and to convince the gainsayers. 
    (Tit 1:7-9 KJV)

    1 min
  • Ep.19 (13.03.24) - (Afr.) - Laat ons nie soos daardie Fariseer wees nie

    En Hy het ook met die oog op sommige wat op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel. Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een ‘n Fariseër en die ander ‘n tollenaar. En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie—rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie. Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry. En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig! Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word. 
    (Luk 18:9-14)

    5 min
  • Ep.19 (13.03.24) - Let us not be like that Pharisee

    And he spake this parable unto certain which trusted in themselves that they were righteous, and despised others: Two men went up into the temple to pray; the one a Pharisee, and the other a publican. The Pharisee stood and prayed thus with himself, God, I thank thee, that I am not as other men are, extortioners, unjust, adulterers, or even as this publican. I fast twice in the week, I give tithes of all that I possess. And the publican, standing afar off, would not lift up so much as his eyes unto heaven, but smote upon his breast, saying, God be merciful to me a sinner. I tell you, this man went down to his house justified rather than the other: for every one that exalteth himself shall be abased; and he that humbleth himself shall be exalted. 
    (Luk 18:9-14 KJV)

    4 min
  • Ep.18 (10.03.24) - (Afr.) - Hoe lyk 'n geloofsheld?

    Vroue het hulle dode deur opstanding teruggekry, en ander is gefolter en wou geen bevryding aanneem nie, om ‘n beter opstanding te kan verkry. Ander weer het die proef van bespottinge en geselinge deurstaan, ook van boeie en gevangenis. Hulle is gestenig, in stukke gesaag, versoek, deur die swaard vermoor. Hulle het rondgeloop in skaapvelle en in bokvelle; hulle het gebrek gely, hulle is verdruk, mishandel— die wêreld was hulle nie werd nie—hulle het in woestyne rondgedwaal en op berge en in spelonke en skeure in die grond.  (Hebr. 11:35-38)

    5 min
  • Ep.18 (10.03.24) - What does a hero in faith look like?

    Women received their dead raised to life again: and others were tortured, not accepting deliverance; that they might obtain a better resurrection: And others had trial of cruel mockings and scourgings, yea, moreover of bonds and imprisonment: They were stoned, they were sawn asunder, were tempted, were slain with the sword: they wandered about in sheepskins and goatskins; being destitute, afflicted, tormented; (Of whom the world was not worthy:) they wandered in deserts, and in mountains, and in dens and caves of the earth. (Heb 11:35-38 KJV)

    5 min
  • Ep.17 (06.03.24) - (Afr.) - Staan net weer op!

    Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. As jou vyand val, verheug jou nie; en as hy struikel, laat jou hart nie juig nie, dat die HERE dit nie sien en dit miskien verkeerd is in sy oë en Hy sy toorn van hom afwend nie. Vererg jou nie oor die kwaaddoeners nie, wees nie afgunstig op die goddelose nie. Want die kwaaddoener het geen toekoms nie, die lamp van die goddelose gaan dood. (Spr. 24:16-20)

    4 min
  • Ep.17 (06.03.24) - Just stand up again!

    For a just man falleth seven times, and riseth up again: but the wicked shall fall into mischief. Rejoice not when thine enemy falleth, and let not thine heart be glad when he stumbleth: Lest the LORD see it, and it displease him, and he turn away his wrath from him. Fret not thyself because of evil men, neither be thou envious at the wicked; For there shall be no reward to the evil man; the candle of the wicked shall be put out. 
    (Pro 24:16-20 KJV)

     

    4 min
  • Ep.16 (03.03.24) - (Afr.) - Het God verander?

    (Mal. 3:6)  Want Ek, die HERE, het nie verander nie; 

    (Hebr. 13:8)  Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.

    (Ps. 89:35)  Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie.

    (Matt. 12:25)  Maar Jesus het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes;...

    4 min
  • Ep.16 (03.03.24) - Has God changed?

    (Malachi 3:6 KJV)  For I am the LORD, I change not; therefore ye sons of Jacob are not consumed.

     (Hebrews 13:8 KJV)  Jesus Christ the same yesterday, and to day, and for ever.

    (Psalms 89:34 KJV)  My covenant will I not break, nor alter the thing that is gone out of my lips.

    (Matthew 12:25 KJV)  And Jesus knew their thoughts, and said unto them, Every kingdom divided against itself is brought to desolation;...

    4 min
  • Ep.15 (28.02.24) - (Afr.) - God se woorde is baie naby, en hulle is nie moeilik nie

    Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is vir jou nie te swaar nie en is nie ver nie. Dit is nie in die hemel nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die hemel opklim en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen? Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die oorkant van die see oorvaar en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen? Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen.
    (Deut. 30:11-14)

    Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
    (Gal. 2:20)

    Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.
    (1 Joh. 5:3)

    3 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…