
Sign up to save your podcasts
Or


My son, if thou wilt receive my words, and hide my commandments with thee; So that thou incline thine ear unto wisdom, and apply thine heart to understanding; Yea, if thou criest after knowledge, and liftest up thy voice for understanding; If thou seekest her as silver, and searchest for her as for hid treasures; Then shalt thou understand the fear of the LORD, and find the knowledge of God. For the LORD giveth wisdom: out of his mouth cometh knowledge and understanding. He layeth up sound wisdom for the righteous: he is a buckler to them that walk uprightly. He keepeth the paths of judgment, and preserveth the way of his saints. Then shalt thou understand righteousness, and judgment, and equity; yea, every good path. (Pro 2:1-9)
As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. (1 Joh. 1:9)
Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie. (Heb. 8:12)
If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins, and to cleanse us from all unrighteousness. (1Jn 1:9)
For I will be merciful to their unrighteousness, and their sins and their iniquities will I remember no more. (Heb 8:12)
Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie... Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God toeberei is, sodat die dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit sienlike dinge nie... En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek.
(Heb. 11:1, 3 + 6)
Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen... Through faith we understand that the worlds were framed by the word of God, so that things which are seen were not made of things which do appear... But without faith it is impossible to please him: for he that cometh to God must believe that he is, and that he is a rewarder of them that diligently seek him.
(Heb 11:1, 3 + 6)
Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond.
(Matt. 12:34)
Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene en allerhande onreinheid is. So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid.
(Matt. 23:27-28)
Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?
(Matt. 23:33)
Wee julle, Fariseërs, want julle hou van die voorste banke in die sinagoges en die begroetinge op die markte. Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is soos grafte wat onherkenbaar is, en die mense wat daaroor loop, weet dit nie. Toe antwoord een van die wetgeleerdes en sê vir Hom: Meester, as U só spreek, beledig U ons ook. En Hy sê: Wee julle ook, wetgeleerdes, want julle lê laste op die mense wat swaar is om te dra, en self roer julle die laste nie met een van julle vingers aan nie.
(Luk. 11:43-46)
O generation of vipers, how can ye, being evil, speak good things? for out of the abundance of the heart the mouth speaketh.
(Mat 12:34)
Woe unto you, scribes and Pharisees, hypocrites! for ye are like unto whited sepulchres, which indeed appear beautiful outward, but are within full of dead men's bones, and of all uncleanness. Even so ye also outwardly appear righteous unto men, but within ye are full of hypocrisy and iniquity.
(Mat 23:27-28)
Ye serpents, ye generation of vipers, how can ye escape the damnation of hell?
(Mat 23:33)
Woe unto you, Pharisees! for ye love the uppermost seats in the synagogues, and greetings in the markets. Woe unto you, scribes and Pharisees, hypocrites! for ye are as graves which appear not, and the men that walk over them are not aware of them. Then answered one of the lawyers, and said unto him, Master, thus saying thou reproachest us also. And he said, Woe unto you also, ye lawyers! for ye lade men with burdens grievous to be borne, and ye yourselves touch not the burdens with one of your fingers.
(Luk 11:43-46)
Daarop sê Mórdegai dat hulle Ester moes antwoord: Verbeel jou nie dat jy alleen uit al die Jode in die huis van die koning sal vrykom nie. Want as jy nou werklik swyg, sal daar van ‘n ander kant af verligting en redding vir die Jode tot stand kom, maar jy en jou familie sal omkom, en wie weet of jy nie met die oog op ‘n tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie?
(Est. 4:13-14)
Then Mordecai commanded to answer Esther, Think not with thyself that thou shalt escape in the king's house, more than all the Jews. For if thou altogether holdest thy peace at this time, then shall there enlargement and deliverance arise to the Jews from another place; but thou and thy father's house shall be destroyed: and who knoweth whether thou art come to the kingdom for such a time as this?
(Est 4:13-14)
Want alhoewel ek van almal vry was, het ek my aan almal diensbaar gemaak om soveel van hulle as moontlik te win. Vir die Jode het ek soos ‘n Jood geword om die Jode te win; vir die wat onder die wet is, soos een wat onder die wet is, om die wat onder die wet is, te win. Vir die wat sonder die wet is, soos een sonder wet—al is ek nie sonder die wet van God nie, maar onder die wet van Christus—om die wat sonder die wet is, te win; vir die swakkes het ek soos ‘n swakke geword om die swakke te win; vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red. En ek doen dit ter wille van die evangelie, dat ek ‘n deelgenoot daarvan kan word.
(1 Kor. 9:19-23)
From the publisher's feed