A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.27 (12.04.23) - All the ends of the earth shall fear God

    To the chief Musician on Neginoth, A Psalm or Song. God be merciful unto us, and bless us; and cause his face to shine upon us; Selah. That thy way may be known upon earth, thy saving health among all nations. Let the people praise thee, O God; let all the people praise thee. O let the nations be glad and sing for joy: for thou shalt judge the people righteously, and govern the nations upon earth. Selah. Let the people praise thee, O God; let all the people praise thee. Then shall the earth yield her increase; and God, even our own God, shall bless us. God shall bless us; and all the ends of the earth shall fear him.
    (Psa 67:1-7)

    4 min
  • Ep.26 (09.04.23) - (Afr.) - Beveel jouself by elke menslike gewete voor God aan

    Daarom, aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie. Maar ons het van die heimlike dinge wat skandelik is, afstand gedoen, en ons wandel nie in listigheid of vervals die woord van God nie; maar deur die waarheid aan die lig te bring, beveel ons ons by elke menslike gewete voor God aan. Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan, naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie. Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle diensknegte om Jesus wil. Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn—dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus. Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie.
    (2 Kor. 4:1-7)

    5 min
  • Ep.26 (09.04.23) - Commend yourself to every man's conscience before God

    Therefore seeing we have this ministry, as we have received mercy, we faint not; But have renounced the hidden things of dishonesty, not walking in craftiness, nor handling the word of God deceitfully; but by manifestation of the truth commending ourselves to every man's conscience in the sight of God. But if our gospel be hid, it is hid to them that are lost: In whom the god of this world hath blinded the minds of them which believe not, lest the light of the glorious gospel of Christ, who is the image of God, should shine unto them. For we preach not ourselves, but Christ Jesus the Lord; and ourselves your servants for Jesus' sake. For God, who commanded the light to shine out of darkness, hath shined in our hearts, to give the light of the knowledge of the glory of God in the face of Jesus Christ. But we have this treasure in earthen vessels, that the excellency of the power may be of God, and not of us.
    (2Co 4:1-7)

    5 min
  • Ep.25 (05.04.23) - (Afr.) - Mag die Here jou hart ook vertroos

    Maar ons moet God altyd oor julle dank, broeders wat deur die Here bemin word, dat God julle van die begin af verkies het tot saligheid in heiligmaking van die Gees en geloof in die waarheid, waartoe Hy julle geroep het deur ons evangelie om die heerlikheid van onse Here Jesus Christus te verkry. So dan, broeders, staan vas en hou julle aan die voorskrifte wat julle geleer is òf deur ‘n woord òf deur ‘n brief van ons. En mag onse Here Jesus Christus self en onse God en Vader, wat ons liefgehad het en ‘n ewige troos en goeie hoop in genade gegee het, julle harte vertroos en julle versterk in alle goeie woorde en werke!
    (2 Thess. 2:13-17)

    4 min
  • Ep.25 (05.04.2023) - May God comfort your heart too

    But we are bound to give thanks alway to God for you, brethren beloved of the Lord, because God hath from the beginning chosen you to salvation through sanctification of the Spirit and belief of the truth: Whereunto he called you by our gospel, to the obtaining of the glory of our Lord Jesus Christ. Therefore, brethren, stand fast, and hold the traditions which ye have been taught, whether by word, or our epistle. Now our Lord Jesus Christ himself, and God, even our Father, which hath loved us, and hath given us everlasting consolation and good hope through grace, Comfort your hearts, and stablish you in every good word and work.
    (2Th 2:13-17)

    4 min
  • Ep.24 (02.04.23) - (Afr.) - Gaan self nader na God toe

    En toe die hele volk die donderslae en die blitse en die geluid van die basuin en die rokende berg bemerk, het die volk dit gesien en gebewe en op ‘n afstand bly staan. En hulle het vir Moses gesê: Spreek u met ons, dat ons kan luister; maar laat God nie met ons spreek nie, anders sterwe ons. Toe antwoord Moses die volk: Wees nie bevrees nie, want God het gekom om julle te beproef en dat sy vrees voor julle oë mag wees, sodat julle nie sondig nie. So het die volk dan op ‘n afstand bly staan. Maar Moses het nader gegaan na die wolkedonkerheid waar God was.
    (Eks. 20:18-21)

    5 min
  • Ep.24 (02.04.23) - Draw closer to God yourself

    And all the people saw the thunderings, and the lightnings, and the noise of the trumpet, and the mountain smoking: and when the people saw it, they removed, and stood afar off. And they said unto Moses, Speak thou with us, and we will hear: but let not God speak with us, lest we die. And Moses said unto the people, Fear not: for God is come to prove you, and that his fear may be before your faces, that ye sin not. And the people stood afar off, and Moses drew near unto the thick darkness where God was.
    (Exo 20:18-21)

    5 min
  • Ep.23 (29.03.23) - (Afr.) - Slaan in moeilike tye jou oë op tot God

    ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon. Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres—so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is. Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting; meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!
    (Ps. 123:1-4)

    4 min
  • Ep.23 (29.03.23) - Lift up your eyes to God in difficult times

    Unto thee lift I up mine eyes, O thou that dwellest in the heavens. Behold, as the eyes of servants look unto the hand of their masters, and as the eyes of a maiden unto the hand of her mistress; so our eyes wait upon the LORD our God, until that he have mercy upon us. Have mercy upon us, O LORD, have mercy upon us: for we are exceedingly filled with contempt. Our soul is exceedingly filled with the scorning of those that are at ease, and with the contempt of the proud.
    (Psa 123:1-4)

    4 min
  • Ep.22 (26.03.23) - (Afr.) - Gebruik jou rykdom vir God se Koninkryk

    Ek gebied jou voor die aangesig van God wat aan alle dinge die lewe gee, en van Christus Jesus wat voor Pontius Pilatus die goeie belydenis betuig het, dat jy die gebod onbevlek, onberispelik bewaar tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus wat op sy eie tyd vertoon sal word deur die salige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die here, wat alleen onsterflikheid besit en ‘n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen. Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet; dat hulle goed moet doen en ryk wees in goeie werke, vrygewig, mededeelsaam, en vir hulle ‘n skat weglê, ‘n goeie fondament vir die toekoms, sodat hulle die ewige lewe kan verwerf.
    (1 Tim. 6:13-19)

    5 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…