A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.52 - Esteem others better than ourselves

    Let nothing be done through strife or vainglory; but in lowliness of mind let each esteem other better than themselves. Look not every man on his own things, but every man also on the things of others. Let this mind be in you, which was also in Christ Jesus: Who, being in the form of God, thought it not robbery to be equal with God: But made himself of no reputation, and took upon him the form of a servant, and was made in the likeness of men: And being found in fashion as a man, he humbled himself, and became obedient unto death, even the death of the cross. Wherefore God also hath highly exalted him, and given him a name which is above every name: That at the name of Jesus every knee should bow, of things in heaven, and things in earth, and things under the earth; And that every tongue should confess that Jesus Christ is Lord, to the glory of God the Father.
    (Php 2:3-11)

    5 min
  • Ep.51 - (Afr.) Moenie afgunstig wees op die goddelose

    ‘n Psalm van Asaf. Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is. Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. Want daar is geen kwellings by hulle nie, gesond en vet is hulle liggaam. In die moeite van sterwelinge is hulle nie, en saam met ander mense word hulle nie geplaag nie. Daarom is die trots om hulle soos ‘n halssieraad, die geweld bedek hulle soos ‘n gewaad. Hulle oë puil uit van vet; die inbeeldinge van die hart loop oor. Hulle spot en spreek in boosheid verdrukking; hulle spreek uit die hoogte. Hulle stel hul mond teen die hemel, en hul tong wandel op die aarde. Daarom draai hulle mense hul hierheen, en waters in volheid word deur hulle geslurp. En hulle sê: Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees? Kyk, so is die goddelose mense, en altyd onbesorg vermeerder hulle die rykdom! Waarlik, tevergeefs het ek my hart rein gehou en my hande in onskuld gewas. Die hele dag tog is ek geslaan, en my tugtiging was daar elke môre. As ek gesê het: Ek wil óók so spreek—dan sou ek ontrou gewees het aan die geslag van u kinders! Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë, totdat ek in die heiligdomme van God ingegaan en op hulle einde gelet het. Waarlik, U stel hulle op gladde plekke; U laat hulle in puin val. Hoe word hulle in ‘n oomblik ‘n voorwerp van verbasing, vergaan hulle, raak hulle tot niet deur verskrikkinge! Soos ‘n droom nadat ‘n mens wakker word, o Here, so verag U, as U opwaak, hulle beeld! Toe my hart bitter gestemd en ek in my niere geprikkel was, toe was ék dom en het niks geweet nie; ek was ‘n dier by U. Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat. U sal my lei deur u raad en my daarna in heerlikheid opneem. Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie. Al beswyk my vlees en my hart—God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid. Want kyk, die wat hulle ver van U af hou, vergaan; U roei almal uit wat van U afhoereer. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.
    (Ps. 73:1-28)

    5 min
  • Ep.51 - Don't be envious of the wicked

    A Psalm of Asaph. Truly God is good to Israel, even to such as are of a clean heart. But as for me, my feet were almost gone; my steps had well nigh slipped. For I was envious at the foolish, when I saw the prosperity of the wicked. For there are no bands in their death: but their strength is firm. They are not in trouble as other men; neither are they plagued like other men. Therefore pride compasseth them about as a chain; violence covereth them as a garment. Their eyes stand out with fatness: they have more than heart could wish. They are corrupt, and speak wickedly concerning oppression: they speak loftily. They set their mouth against the heavens, and their tongue walketh through the earth. Therefore his people return hither: and waters of a full cup are wrung out to them. And they say, How doth God know? and is there knowledge in the most High? Behold, these are the ungodly, who prosper in the world; they increase in riches. Verily I have cleansed my heart in vain, and washed my hands in innocency. For all the day long have I been plagued, and chastened every morning. If I say, I will speak thus; behold, I should offend against the generation of thy children. When I thought to know this, it was too painful for me; Until I went into the sanctuary of God; then understood I their end. Surely thou didst set them in slippery places: thou castedst them down into destruction. How are they brought into desolation, as in a moment! they are utterly consumed with terrors. As a dream when one awaketh; so, O Lord, when thou awakest, thou shalt despise their image. Thus my heart was grieved, and I was pricked in my reins. So foolish was I, and ignorant: I was as a beast before thee. Nevertheless I am continually with thee: thou hast holden me by my right hand. Thou shalt guide me with thy counsel, and afterward receive me to glory. Whom have I in heaven but thee? and there is none upon earth that I desire beside thee. My flesh and my heart faileth: but God is the strength of my heart, and my portion for ever. For, lo, they that are far from thee shall perish: thou hast destroyed all them that go a whoring from thee. But it is good for me to draw near to God: I have put my trust in the Lord GOD, that I may declare all thy works.
    (Psa 73:1-28)

    5 min
  • Ep.50 - (Afr.) - Die dag en die uur kom nader

    Maar van dié dag en dié uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen. En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het, en dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Dan sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat. Twee vroue sal by die meul maal; die een word aangeneem en die ander word verlaat. Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie. Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie. Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op ‘n uur dat julle dit nie verwag nie.
    (Matt 24:36-44)

    5 min
  • Ep.50 - The day and hour approaches

    But of that day and hour knoweth no man, no, not the angels of heaven, but my Father only. But as the days of Noe were, so shall also the coming of the Son of man be. For as in the days that were before the flood they were eating and drinking, marrying and giving in marriage, until the day that Noe entered into the ark, And knew not until the flood came, and took them all away; so shall also the coming of the Son of man be. Then shall two be in the field; the one shall be taken, and the other left. Two women shall be grinding at the mill; the one shall be taken, and the other left. Watch therefore: for ye know not what hour your Lord doth come. But know this, that if the goodman of the house had known in what watch the thief would come, he would have watched, and would not have suffered his house to be broken up. Therefore be ye also ready: for in such an hour as ye think not the Son of man cometh.
    (Mat 24:36-44)

    5 min
  • Ep.49 - (Afr.) - Ons gaan die Erekoning sien!

    Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag staan in sy heilige plek? Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef tot nietigheid en nie vals sweer nie. Hy sal seën wegdra van die HERE en geregtigheid van die God van sy heil. Dit is die geslag van hulle wat na Hom vra, wat u aangesig soek—dit is Jakob. Sela. Hef op julle hoofde, o poorte, ja, verhef julle, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan! Wie is tog die Erekoning? Die HERE, sterk en geweldig, die HERE geweldig in die stryd. Hef op julle hoofde, o poorte, ja, hef op, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan! Wie is dan tog die Erekoning? Die HERE van die leërskare—Hy is die Erekoning! Sela.
    (Ps. 24:3-10)

    5 min
  • Ep.49 - We will see the King of Glory!

    Who shall ascend into the hill of the LORD? or who shall stand in his holy place? He that hath clean hands, and a pure heart; who hath not lifted up his soul unto vanity, nor sworn deceitfully. He shall receive the blessing from the LORD, and righteousness from the God of his salvation. This is the generation of them that seek him, that seek thy face, O Jacob. Selah. Lift up your heads, O ye gates; and be ye lift up, ye everlasting doors; and the King of glory shall come in. Who is this King of glory? The LORD strong and mighty, the LORD mighty in battle. Lift up your heads, O ye gates; even lift them up, ye everlasting doors; and the King of glory shall come in. Who is this King of glory? The LORD of hosts, he is the King of glory. Selah.
    (Psa 24:3-10)

    5 min
  • Ep.48 - (Afr.) - God laat die nederige van gees en die verbryselde hart herlewe

    Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes. Want Ek sal nie vir ewig twis en nie vir altyd toornig wees nie, want die gees sou voor my aangesig versmag en die siele wat Ek self gemaak het. Ek was toornig vanweë die ongeregtigheid van hulle hebsug en het hulle geslaan terwyl Ek My toornig verberg het; ewenwel het hulle afkerig voortgegaan op hulle eie weg. Ek het hulle weë gesien, en Ek sal hulle genees; en Ek sal hulle lei en aan hulle weer vertroosting skenk, naamlik aan hulle treuriges. Ek skep die vrug van die lippe; vrede, vrede vir die wat ver en die wat naby is, sê die HERE; en Ek sal hulle genees. Maar die goddelose is soos ‘n onstuimige see; want dit kan nie tot rus kom nie, en sy waters gooi slyk en modder op. Geen vrede, sê my God, vir die goddelose nie!
    (Jes 57:15-21)

    6 min
  • Ep.48 - God revives the humble of spirit and the broken heart

    For thus saith the high and lofty One that inhabiteth eternity, whose name is Holy; I dwell in the high and holy place, with him also that is of a contrite and humble spirit, to revive the spirit of the humble, and to revive the heart of the contrite ones. For I will not contend for ever, neither will I be always wroth: for the spirit should fail before me, and the souls which I have made. For the iniquity of his covetousness was I wroth, and smote him: I hid me, and was wroth, and he went on frowardly in the way of his heart. I have seen his ways, and will heal him: I will lead him also, and restore comforts unto him and to his mourners. I create the fruit of the lips; Peace, peace to him that is far off, and to him that is near, saith the LORD; and I will heal him. But the wicked are like the troubled sea, when it cannot rest, whose waters cast up mire and dirt. There is no peace, saith my God, to the wicked.
    (Isa 57:15-21)

    5 min
  • Ep.47 - (Afr.) - Moenie die mens vrees nie

    En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel. Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel. Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies. Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is.
    (Matt 10:28-33)

    5 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…