
Sign up to save your podcasts
Or


Praise ye the LORD. Blessed is the man that feareth the LORD, that delighteth greatly in his commandments. His seed shall be mighty upon earth: the generation of the upright shall be blessed. Wealth and riches shall be in his house: and his righteousness endureth for ever. Unto the upright there ariseth light in the darkness: he is gracious, and full of compassion, and righteous. A good man sheweth favour, and lendeth: he will guide his affairs with discretion. Surely he shall not be moved for ever: the righteous shall be in everlasting remembrance. He shall not be afraid of evil tidings: his heart is fixed, trusting in the LORD. His heart is established, he shall not be afraid, until he see his desire upon his enemies. He hath dispersed, he hath given to the poor; his righteousness endureth for ever; his horn shall be exalted with honour.
(Psa 112:1-9)
Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid? Maar ons dank God dat julle wel diensknegte van die sonde was, maar van harte gehoorsaam geword het aan die voorbeeld van die leer wat aan julle oorgelewer is, en, vrygemaak van die sonde, het julle diensbaar geword aan die geregtigheid.
(Rom 6:16-18)
Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.
(Rom 6:23)
Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.
(Ps. 23:3)
Know ye not, that to whom ye yield yourselves servants to obey, his servants ye are to whom ye obey; whether of sin unto death, or of obedience unto righteousness? But God be thanked, that ye were the servants of sin, but ye have obeyed from the heart that form of doctrine which was delivered you. Being then made free from sin, ye became the servants of righteousness.
(Rom 6:16-18)
For the wages of sin is death; but the gift of God is eternal life through Jesus Christ our Lord.
(Rom 6:23)
He restoreth my soul: he leadeth me in the paths of righteousness for his name's sake.
(Psa 23:3)
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
(Spr 4:23)
Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.
(Luk 6:45)
Wie op sy eie hart vertrou, hy is ‘n dwaas; maar hy wat in wysheid wandel, word gered.
(Spr 28:26)
Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken? Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.
(Jer 17:9-10)
Keep thy heart with all diligence; for out of it are the issues of life.
(Pro 4:23)
A good man out of the good treasure of his heart bringeth forth that which is good; and an evil man out of the evil treasure of his heart bringeth forth that which is evil: for of the abundance of the heart his mouth speaketh.
(Luk 6:45)
He that trusteth in his own heart is a fool: but whoso walketh wisely, he shall be delivered.
(Pro 28:26)
The heart is deceitful above all things, and desperately wicked: who can know it? I the LORD search the heart, I try the reins, even to give every man according to his ways, and according to the fruit of his doings.
(Jer 17:9-10)
En die HERE jou God sal die goeie aan jou oorvloedig gee in al die werk van jou hand, in die vrug van jou liggaam en in die vrug van jou vee en in die vrugte van jou land; want die HERE sal weer oor jou ten goede bly wees soos Hy bly was oor jou vaders, as jy na die stem van die HERE jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te hou wat in hierdie wetboek geskrywe is; as jy jou tot die HERE jou God bekeer met jou hele hart en met jou hele siel. Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is vir jou nie te swaar nie en is nie ver nie. Dit is nie in die hemel nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die hemel opklim en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen? Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die oorkant van die see oorvaar en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen? Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen.
(Deut. 30:9-14)
Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.
(1 Joh. 5:3)
En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?
(Luk. 6:46)
And the LORD thy God will make thee plenteous in every work of thine hand, in the fruit of thy body, and in the fruit of thy cattle, and in the fruit of thy land, for good: for the LORD will again rejoice over thee for good, as he rejoiced over thy fathers: If thou shalt hearken unto the voice of the LORD thy God, to keep his commandments and his statutes which are written in this book of the law, and if thou turn unto the LORD thy God with all thine heart, and with all thy soul. For this commandment which I command thee this day, it is not hidden from thee, neither is it far off. It is not in heaven, that thou shouldest say, Who shall go up for us to heaven, and bring it unto us, that we may hear it, and do it? Neither is it beyond the sea, that thou shouldest say, Who shall go over the sea for us, and bring it unto us, that we may hear it, and do it? But the word is very nigh unto thee, in thy mouth, and in thy heart, that thou mayest do it.
(Deu 30:9-14)
For this is the love of God, that we keep his commandments: and his commandments are not grievous.
(1Jn 5:3)
And why call ye me, Lord, Lord, and do not the things which I say?
(Luk 6:46)
Daarop stel die Fariseërs en die skrifgeleerdes Hom die vraag: Waarom wandel u dissipels nie ooreenkomstig die oorlewering van die ou mense nie, maar eet brood met ongewaste hande? En Hy antwoord en sê vir hulle: Tereg het Jesaja oor julle, geveinsdes, geprofeteer soos geskrywe is: Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie. En Hy sê vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou... So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het; en dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.
(Mar 7:5-13)
Then the Pharisees and scribes asked him, Why walk not thy disciples according to the tradition of the elders, but eat bread with unwashen hands? He answered and said unto them, Well hath Esaias prophesied of you hypocrites, as it is written, This people honoureth me with their lips, but their heart is far from me. Howbeit in vain do they worship me, teaching for doctrines the commandments of men. For laying aside the commandment of God, ye hold the tradition of men, as the washing of pots and cups: and many other such like things ye do. And he said unto them, Full well ye reject the commandment of God, that ye may keep your own tradition... Making the word of God of none effect through your tradition, which ye have delivered: and many such like things do ye.
(Mar 7:5-13)
Soek ek dan nou die guns van mense, of van God? Of probeer ek om mense te behaag? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie ‘n dienskneg van Christus wees nie.
(Gal 1:10)
Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ‘n vriend van die wêreld wil wees, word ‘n vyand van God.
(Jak 4:4)
Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie. Vermy dit, gaan nie daarop nie, wyk daarvan af en gaan verby;
(Spr 4:14-15)
From the publisher's feed