Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode praat ons met Dave de Ruiter oor Kinesiologie. Luister en vind uit wat Kinesiologie jou kan offer en hoor Dave se getuienis oor hoe hierdie modaliteit sy asook die van sy kliente se reis na welstand beinvloed het.
Kontak Dave op 083 682 0387.
Hierdie reek praatjies fokus op alle dinge te doen met welstand in die Kenton-on-Sea area en hoe om jou liggaam se eie natuurlike wysheid te leer harnas. Vir meer infomasie oor die praktisyne en aanbiedings van die intiatief volg hierdie skakel: A Taste of Wellness
Hierdie reeks word deur Maya Lotz van die Energy for Life praktyk aangebied.
By Maya Lotz @energyforlifemaya and Sandy Lotz-Weiner @inspiredlifesandyIn hierdie episode praat ons met Dave de Ruiter oor Kinesiologie. Luister en vind uit wat Kinesiologie jou kan offer en hoor Dave se getuienis oor hoe hierdie modaliteit sy asook die van sy kliente se reis na welstand beinvloed het.