Nuus

Aandag op eksklusiewe aanbieding van skooluniforms


Listen Later

Die Mededingingskommissie in die buurland sê hulle tree strenger op teen eksklusiewe verskaffingsooreenkomste om skooluniforms en leermateriaal meer bekostigbaar vir ouers te maak. Die kommissie sê sommige skole beperk ouers steeds tot 'n enkele verskaffer, wat pryse opjaag. Mpho Moate van die kommissie dring daarop aan dat skole en beheerliggame pro-mededingingsriglyne volg, verskeie verskaffers aanstel en langtermyn eksklusiewe kontrakte vermy:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings