Nuus

Aanklaer betrokke by Epstein-, Maxwell- en Combs-sake afgedank


Listen Later

Die Amerikaanse Departement van Justisie het die ervare federale aanklaer, Maurene Comey, afgedank. Sy was betrokke by die saak teen die veroordeelde pedofiel, Jeffrey Epstein, wat in 2019 in die tronk selfdood gepleeg het, en sy medepligtige, Ghislaine Maxwell. Comey was ook deel van die hip-hop-magnaat, Sean 'Diddy' Combs’, se saak. Haar afdanking volg te midde van kritiek op die Trump-administrasie se hantering van die Epstein-lêers. Trump beskryf die Epstein-omstredenheid as ʼn kullery:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings