Nuus

Aanklaers in SA toenemend geteiken


Listen Later

Die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die wreedaardige moorde op aanklaers is 'n gruwelike aanval op die regstelsel en die oppergesag van die reg. Die minister sê vyf aanklaers is die afgelope vyf jaar in die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap doodgeskiet. Kubayi sê hierdie aanvalle op mense in die regsberoep wat 'n belangrike rol speel om geregtigheid en die oppergesag van die reg te handhaaf, is onaanvaarbaar:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings