Nuus

Aanslag tot elektrisiteit moet verander, raak onbekostigbaar


Listen Later

Stygende elektrisiteitstariewe in Namibië dreig om 'n basiese noodsaaklikheid in 'n luukse te omskep wat slegs die wel-af inwoners kan bekostig, en huishoudings en klein besighede sukkel om te oorleef. Namate kostes styg, studeer kinders by kerslig, gesinne staar gesondheidsrisiko's in die gesig, en besighede sluit hul deure. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van die plaaslike energiekenner Harald Schütt.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings