Copps 94.1

Aantal Verkragters In Tronke Kommerwekend


Listen Later

Volgens statistieke deur die Namibiese Korrektiewe Dienste, is byna 14% van die gevangenes in Namibië in die tronk asgevolg van verkragting. Die Namibiese Polisie het vroeër bekend gemaak dat daar tussen Maart 2017 en 2019, 1 500 mans gearresteer is, in verband met 2 500 verkragtingsake. Ons gesels met Dr Shaun Whittaker, 'n Sielkundige van Windhoek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1