Kosmos 94.1

Aanvalle hervat in Midde-Ooste


Listen Later

President Donald Trump sê Iran het te lank geneem om 'n ooreenkoms te onderhandel en sal nou die prys moet betaal. Dit volg nadat die twee mekaar aangeval het nadat 'n Amerikaanse helikopter vroeër hierdie week afgeskiet is. Die Amerikaanse weermag het Iranse lugverdediging, grondbeheerstasies en radarterreine geteiken. In vergeldingsaanvalle het Teheran Amerikaanse basisse in Jordanië, Bahrein en Koeweit aangeval. Trump het by die Withuis gesê al wat Iran hoef te doen is om die ooreenkoms te onderteken:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1