Nuus

ActionSA dreig met hof as Phala Phala gesensor word


Listen Later

ActionSA sê hulle is gereed om regstappe te doen indien enige deel van die gedeklassifiseerde Phala Phala-verslag gesensor word. Die verslag, wat beweerde wanhantering deur die presidensiële beskermingseenheid tydens 'n rooftog op president Cyril Ramaphosa se plaas in Limpopo ondersoek, is uiteindelik oopgestel na meer as 'n jaar van vertragings. Michael Beaumont van ActionSA sê die party sal veg om die waarheid bloot te lê agter die byna 10 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat op Ramaphosa se plaas gevind is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings