Nuus

Afgaan vertel oor sy leed na data-lek


Listen Later

'n Herrie het in Brittanje losgebars oor die inligting van duisende Afgaanse burgers wat aansoek gedoen het vir asiel in die land wat uitgelek het. Eerste minister Sir Keir Starmer sê voormalige Konserwatiewe ministers het ernstige vrae om te beantwoord oor hoe die name van Afgane wat met Britse magte saamgewerk het, ontbloot is. Sky News het gepraat met Nesar Ahmad, 'n voormalige tolk vir die Britse leër wat nou in Yorkshire woon.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings