SA Gemeente Londen Preke - audio

Aflosstok


Listen Later

Deut 6 was nog altyd vir die Jode een van die heel belangrikse en noodsaaklikste dele in die Bybel. Dis waar God ons vertel hoe om die geestelike aflosstokkie vir die volgende generasie aan te gee. Maak seker dat jy dit self gekry het. Maak seker dat jy dit aangee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn