Nuus

Afribank loods program om skuld te verlig


Listen Later

Agribank het 'n program vir die verligting van agterstallige skuld van stapel gestuur om kliënte te help om hul landboulenings terug te betaal. Die program is oop vir alle kliënte in die voor-regs- en regsfases, met aansoekers wat 'n gedeelte van hul uitstaande saldo moet betaal om te kwalifiseer. In ruil daarvoor kan begunstigdes 'n volle afskrywing van boeterente en verwydering van kredietburo-data kry. Agribank-woordvoerder Fillemon Nangonya het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die inisiatief is oop tot 31 Augustus vanjaar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings