Nuus

AfriForum hou oog op BBP-lede se moordsaak


Listen Later

AfriForum hou die moordsaak van die Lugmagsersant Michael Swanton noukeurig dop te midde van kommer oor die beskuldigdes se politieke verbintenisse. Swanton is verlede maand in die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes doodgeskiet. Twee BBP-beskermingsbeamptes wat verbind word met burgemeester Douglas Maimane is aangekla en uit op borgtog. Jacques Broodryk van AfriForum sê hulle sal toesig hou oor die verrigtinge om moontlike inmenging te voorkom en deursigtigheid te verseker:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings