Nuus

AfriForum vier Malema se skuldigbevinding


Listen Later

AfriForum verwelkom die uitspraak van die landdroshof in Oos-Londen in die Oos-Kaap wat die EFF-leier, Julius Malema, skuldig bevind het op vyf vuurwapenverwante aanklagte. Die saak spruit voort uit die party se verjaarsdag-byeenkoms in Mdantsane in 2018, waar Malema skote afgevuur het. AfriForum, wat die aanklagte aanhangig gemaak het, sê geregtigheid het geseëvier ondanks vertragings. Woordvoerder Jacques Broodryk sê die uitspraak bewys niemand is onaantasbaar nie, en noem dit 'n groot oorwinning vir aanspreeklikheid en die oppergesag van die reg:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings