Nuus

AfriForum vra vir verlaging van brandstofheffing


Listen Later

AfriForum doen 'n beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om die brandstofheffing te verlaag terwyl wêreldwye oliepryse die hoogte inskiet as gevolg van die konflik in die Midde-Ooste. Die organisasie waarsku stygende brandstofkoste sal die prys van alle goedere landwyd opstoot. Ernst van Zyl van AfriForum doen 'n beroep op die regering om verligting aan huishoudings te bied en die plaaslike ekonomie te beskerm, en gebruik as voorbeeld die brandstofheffingverlaging in 2022 toe die Rusland-Oekraïne-konflik begin het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings