Nuus

Afrika moet met homself handel dryf


Listen Later

Die Afrika-kontinentale Vryhandelsgebied kan help om handel uit te brei en ontluikende ekonomieë teen globale onsekerheid te beskerm. Die streeks-koördinerings- en programdirekteur, Tsotetsi Makong, het op die Handel- en Nywerheidsbeleid-strategieforum verwys na die 3,6-miljard Namibiese dollar se verlies wat Lesotho as gevolg van die Amerikaanse invoertariewe van 50-persent gely het. Hy het Afrika-lande aangemoedig om handel deur die vasteland te bevorder deur plaaslik-vervaardigde produkte te gebruik:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings