Kosmos 94.1

Afrika moet ook datasentrums bou


Listen Later

In die buurland het Cassava Technologies se uitvoerende hoof in Suid-Afrika en Botswana, Ziaad Suleman, tydens 'n Bowmans-seminaar gevra vir meer datasentrums in Afrika, omdat die vasteland steeds afhanklik is van buitelandse infrastruktuur. Suleman sê die datasentrum-mark kan groei van 57,9-miljard Namibiese dollar in 2024 tot 115-miljard dollar in 2030. Hy beklemtoon die behoefte aan ondersteunende regulasies om die potensiaal van die digitale ekonomie te ontsluit:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1