Mier op die mic

Afrikaans se begin


Listen Later

HIer deel in interessanthede oor die oorsprong en ontwikkeling avn Afrikaans.

Die onderwerp fasineer my die laaste ruk baie, en ek moet sê...

Die geskiedenis van Afrikaans stel nie telleur nie.

So luister saam, want hierdie is net die begin van wat kom.

Ek lees gedigte van:

@slotsom_digter

@mengelmoesmens en

@eg_ek

Ek deel ook antwoorde op die week se vraag: 

Wat is jou gunsteling woord om te gebruik wat nie Afrikaans is nie.

P.S. - Die musiek wat ek gebruik is gratis beskikbaar op Pixabay - gaan loer gerus.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton