
Sign up to save your podcasts
Or


Ek sit in In_lightstudio_ en gesels met Ané van @kaalwoorde oor rondom skryf en woorde soek en vind. Hierdie was net lekker om te gesels so aan die einde van die jaar.
Die akoestiek was nie goed nie maar die lig was uitstekend - soos in 'n fotografie studio.
'n Bonus episode met Woord.Vlam.Pen.
Ek gesels met Karlien oor skryf en alles wat daarmee uit te maak het.
Skrywers het meer as net woorde en idees in hul arsenaal.
Geniet hierdie episode en laat my weet wat jy dink.
Ja dit is korrek. Seisoen een van die podcast kom amper tot 'n einde. Ek deel meer oor die bundel projek en wat alles voorlê vir Mier op die man.
Ek lees ook so paar skrywes van:
@mooiste_woorde
@intensiteitvangevoel
@duister_digter
@ge_dink
Dankie vir julle ondersteuning
#like #share
Ek bespreek vandag die twist en illustreer hoe kragtig dit gebruik kan word in skrywes.
Ek lees ook gedigte van:
@digdagdogdigkuns
@rijnwoorde
@toe_boek
Ek vertel hier oor die digbundelprojek waarmee ek tans besig is en hoe die projek ontstaan het. Ek gesels ook oor die waarde van handgeskrewe briewe en stukke en wat die lesers en luisteraars daarvan dink. Geniet hom.
Ek verwys na so paar kalligrawe en lees ook woorde van
@truthpoetry82
@woord.vlam_pen
@liewe_reisiger
@heleen_de_haas
@haas_ink
@cecile.walters
@beachscriber
@leesetteturner
Vandag deel ek net woorde van minder bekende digters en skrywers op Instagram.
Daar is waarlik goud versteek tussen die klippe soos:
@byemetgeloof
@verkwik
@droom_dalk.dig_dalk
@gedigte_en_gedagtes
@liewe_reisiger
@verlore_se_gooed
@winterson_gedigte
@woorde_met_gevoel
@maak_kuns
@kloumerke
@drenkelingpoetry
@langpad_gedagtes
@intensiteitvanvoel
@die_gebroke_digter
@net_wat_die_hart_wil_hoor__
@vlekopdie
@nostalgiese_gedagtes
#like #share #podcast #afrikaans
Ek gesels oor die wit spasies tussen woorde, van stiltes en hoe dit baie meer sê as die woorde daar rondom.
Ek lees skrywes van
@skilder_met_digkuns
@man_is_mot_gedigte
@inkt_it
charles bukowski
@cashcarlospoet
@trippyboer
@woord.vlam_pen
@a.h.gedigte
@the.man.behind.the.curtain
ek hoop julle geniet dit!
Ek ondersoek bietjie die onderwerp van "gevaarlikheid aan kuns".
Is dit gevaarlik? kan dit wees?
Ek lees gedigte van
@maak_kuns
@hartsgeheime
@dronk_in_liefde
@ek_sweer_dis_ek
Geniet dit en lekker luister
From the publisher's feed