Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en s... more
FAQs about Afrikaans Vandag met Annemie:How many episodes does Afrikaans Vandag met Annemie have?The podcast currently has 436 episodes available.
August 31, 2024Afrika vir jou 30ste verjaarsdagKom luister na 'n stukkie wat Stefan voorlees en jou baie laat nadink...more13minPlay
August 21, 2024Toep en kenswysies en meerOns is terug en het bietjie musiek weer - eina!! ...more19minPlay
August 20, 2024Ietsie uit Junie, so by die SA verkiessingsOns het die nooit opgelaai die - maar hier is hy!...more17minPlay
July 31, 2024100% Sinsnedes, mooi Afrikaanse woord en lekker lagLuister hoe ek en Carola sommer lekker oor interessante woorden gesels!...more24minPlay
July 31, 2024Ndebele, Matabele... en die tragiese einde van 'n skrywerKom luister na bietjie agtergrond oor Stefan se laatste voorlesing...more18minPlay
July 19, 2024Die Storie van die Berg in die NagNog 'n baie intéressante voorlesing van Stefan...more11minPlay
July 18, 2024Donderweer / weerlig vir die koning ...Iets wat mens dalk min van weet - voorgelees deur Stefan...more20minPlay
FAQs about Afrikaans Vandag met Annemie:How many episodes does Afrikaans Vandag met Annemie have?The podcast currently has 436 episodes available.