Sign up to save your podcasts
Or

'n Baie interessante gesprek met Robert Pearce, wat my huistoe laat verlang! Hy kan hier gekontak word as iemand meer wil gesels: Robert Pearce
Hendrik en ek begin ons nuwe reeks met interessante feite uit Suid-Amerika. Luister na Melktert en Mate as jy meer wil hoor!
Kom luister hoe gesels Hendrik oor dingen Suid-Amerikaans in ons nuwe reeks: Melktert en Mate
Wie luister na ons, waar is hulle, iets oor ou en nuwe episodes.
Jean Cooper en ek gesels heerlik oor sy nuwe boek, Waar die Teerpad Ophou.
Kry die boek hier: https://www.amazon.co.za/Waar-die-teerpad-ophou-Motorfiets/dp/0624096645/ref=sr_1_1_so_ABIS_BOOK?crid=2CHPW1E93J6EF&dib=eyJ2IjoiMSJ9.3IgI5lVvl6dHWF1FZUmmJg.NURLbK4iU9SjmZv1d9chogW-iHuMp--w-QcPyAJh6fo&dib_tag=se&keywords=waar+die+teerpad+ophou&qid=1786083853&sprefix=waar+die+teerpad+ophou,aps,506&sr=8-1
Of email Jean by [email protected] vir 'n getekende kopie.

Kom kyk hoe gesels ek en Riaan Visman... en gaan kyk ook vir Bottleneck Breek Bek https://www.artscape.co.za/event/bottelnek-breek-bek/
From the publisher's feed