
Sign up to save your podcasts
Or


Andrea en ek gesels oor KI, lekker lees en baie meer! Luister na die Heavy Metal Taalkas Aan song op die einde!
Ek som vir julle die laaste episodes op sodat julle kan kies om na alles / een / geen te luister:)
Baie dankie vir die terugvoering - hier is ons gunsteling temaliedjies volgens ons luisteraars.
Ek gesels Sommer lekker met Carola en kry baie bronne vir lekker Afrikaans lees, kyk en luister!
Ek kuier weer saam met Hendrik en geniet die geselsie sommen baie - so ver uit Suid-Amerika!
Kom vind uit wat die nuwe fokus van Afrikaans Vandag is - wat is Taalkas Aan? Kom gesels saam oor die hart van Afrikaans, maak nie saai waar jy in die wereld is nie!
From the publisher's feed